Swart sakeman by Garstfontein-afrit doodgeskiet

Die polisie het niemand nog in hegtenis geneem in verband met die skietdood gister van ‘n swart sakeman van Noordwes nie.

Die SABC berig Wandile Bozwana is by die Garstfontein-afrit op die N1-noord in Pretoria geskiet en het kort daarna … Lees verder

Sakeman aangekeer vir onwettige handel in diesel

‘n Sakeman van Bloemfontein, wat glo duisende liters diesel in groot tenks by sy huis in Langenhovenpark onwettig geberg het, verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof.

Die 27-jarige man is Woensdagaand by sy huis op ‘n onderverdeelde erf … Lees verder

Polisiebeampte wat glo dossiere steel vas

‘n Bloemfonteinse polisiebeampte, wat na bewering dossiere uit die plaaslike landdroshof gesteel het, sal op 28 September weer in die hof verskyn.

Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê die 43-jarige Patricia Pitt van die Parkweg-polisiekantoor en ‘n plaaslike sakeman, Thulani Qhiti, is … Lees verder

Internasionale sakeman en gesinslede in Stellenbosch vermoor

Die polisie kon nie berigte bevestig dat die drie lede van een gesin wat gister in die De Zalze landgoed in Stellenbosch in die Wes-Kaap vermoor is, met ‘n byl aangeval is nie.

Internasionale sakeman Martin van Breda, 54, sy … Lees verder

Ryk sakeman van Johannesburg in hof oor gesteelde koperkabels

‘n Johannesburgse sakeman, wat in ‘n huis van R10m in die spogwoonbuurt Atholl woon, het gister in die Roodepoortse Landdroshof verskyn op aanklag van gesteelde koperkabels. Hy word saam met vier medepligtiges aangekla.

Na bewering het die sakeman gesteelde koperkabels … Lees verder