WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap

Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid.

Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas.

Die verslag vir … Lees verder

Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante

Duisende fortuinsoekers stroom elke dag na Duitsland en sakeleiers in Europa se grootste ekonomie wil hulle akkomodeer en aan hulle werksgeleenthede bied.

“As ons hulle gou in die arbeidsmark kan integreer, sal ons nie alleen die vlugtelinge nie, maar ook … Lees verder

Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie

President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê.

Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas.

‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se … Lees verder