Indiese sagteware-personeel kaap British Airways

Die uitvoerende hoof van British Airways het die hantering van die lugredery se rekenaarprobleme wat tot reuse ontwrigtings gelei het, verdedig.

Alex Cruz het in sy eerste onderhoud sedert die ineenstorting van die lugdiens se globale rekenaarstelsel om verskoning gevra … Lees verder

Tegnologievooruitsigte vir 2015

Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings­ sake doen, binne enkele jare ingrypend­ verander, meen kenners.

Baie daarvanis kwessies wat sagteware-­ontwikkelaars­ en stelselingenieur­s sal fassineer­, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings­­ vir 2015 is:

1. … Lees verder