PnP-baas woedend oor rassime-beskuldiging

Raymond Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, is “woedend” oor die “onstellende beskuldiging” wat deur die SA Commercial, Catering and Allied Workers’ Union, Saccawu, gemaak is oor rassisme in die maatskappy.

Ackerman het in ’n verklaring Donderdag gesê dat Pick … Lees verder