Die name van die elf ANC-oorledenes wat in ‘n busongeluk dood is, is nog nie bekend nie.
Die elf is dood en 58 is beseer toe ‘n bus wat 70 ANC-stemvee aangery het, op die N1-hoofweg buite Winburg verongeluk het. … Lees verder

Die Valke het die ondersoek na ‘n ontploffing by ‘n tenderhouer by die kantore van die Departement van Onderwys in Limpopo oorgeneem, het RSG berig.
Die houer is opgeblaas kort voor die spertyd vir die indiening van tenderdokumente vir die … Lees verder
‘n Nuwe boek werp lig op ‘n sogenaamde ‘n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap.
Die boek wat pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa’s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met … Lees verder
As mens aan terreur dink, dink jy dikwels aan terreur wat teen burgerlike teikens gemik is. Beelde van die Kerkstraatbom, met verminkte liggame, kom dan by jou op. Die lafhartige moord op burgerlikes, soos deur die sogenaamde gewapende vleuel van … Lees verder

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het die watertekorte wat deur swak munisipale bestuur veroorsaak word, aan “sabotasie deur wit rassiste” toegeskryf.
‘n Boer wat na bewering ‘n waterklep laat sluit het, is te blameer vir die probleme met die … Lees verder
‘n Ondersoek om vas te stel wie vir die sabotasie van substatsies in Johannesburg verantwoordelik is, is tans aan die gang.
City Power werk saam met die polisie op plaaslike en nasionale vlak om die werkers vas te trek wat … Lees verder