Swart sepie saai episode uit waarin 2 wittes swarte lewend begrawe

‘n Swart sepie op SABC3 het die afgelope week ‘n episode uitgesaai waarin twee wit mans, albei Afrikaners, ‘n swarte aanval en lewendig begrawe.

Thandi Smith, hoof van Media Monitoring Africa se mediabeleidprogramme het aan 702 gesê, dit is heeltemal … Lees verder

Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie

Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie.

Nene het die hooftoespraak gelewer … Lees verder

SABC grom vir Multichoice

Die ad hoc-komitee oor die SABC beveel in ‘n werksdokument aan dat die transaksie met die betaaltelevisiemaatskappy Multichoice aan ‘n forensiese oudit onderwerp word, het RSG berig.

Dit is een van die aanbevelings wat vervat is in ‘n dokument wat … Lees verder

SABC se bedryfshoof daag op vir werk

Die voorsitter van die parlementêre oorsigkomitee vir kommunikasie, Humphrey Maxhegwana sê hy sal die SABC eers kans gee om op te tree teen die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng.

Motsoeneng sal dus as ‘n gewone werknemer vir werk aanmeld ten … Lees verder

‘SAUK-4’ deur Arbeidshof heraangestel

Die vier joernaliste wat summier deur die SAUK afgedank is omdat hulle beswaar gemaak het teen Hlaudi Motsoeneng se beleid om nie meer oor onluste te berig nie, is vanoggend enkele minute gelede deur die Arbeidshof in hul poste heraangestel. … Lees verder

Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA

Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is “die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners”.

Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met dié stelling van Hermann aan … Lees verder

Swart TV-persoonlikheid se seun voor vir haar moord

Moordbeskuldigde, Mark Warona Zinde, sal na verwagting vandag in die Brits-streekhof in verband met die moord op sy ma, TV-persoonlikheid Hope Zinde verskyn.

Zinde is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy ma in Pecanwood, Hartebeespoort.

‘n … Lees verder

SABC trap gedrukte media se tjank af

Die SABC het ‘n verbod geplaas op die lees van koerantopskrifte asook die bespreking van koerantvoorblaaie op die lug.

In ‘n duidelike gebaar van wantroue teenoor die dooieboommedia se agenda, het die Suid-Afrikaanse openbare uitsaaier die besluit geregverdig en gesê … Lees verder

SABC gaan op plaaslike musiek fokus

Die plaaslike musiekbedryf het ‘n besluit deur die SABC verwelkom om hom tot 90 persent Suid-Afrikaanse musiek op sy 18 radiostasies te verbind.

Die SABC sê die besluit, wat vandag in werking tree, het ten doel om die verskeidenheid kulture … Lees verder

Stappe teen 150 SABC-werkers wat mediese skema bedrieg

Dissiplinêre stappe gaan teen meer as 150 SABC-werknemers gedoen word wat na bewering met mediese praktisyns saamgewerk het om die korporasie se mediese skema te bedrieg, het RSG berig.

Die SABC sê hy het deur middel van fluitjieblasers en ander … Lees verder

Aktivis rook dagga tydens regstreekse SABC-uitsending

Die voorsitter van die Cannabis Working Group, Andre du Plessis, het Maandag in ‘n regstreekse uitsending op die SABC glo dagga gerook.

Hy het intussen aan eNCA bevestig dat dit ‘n daggadampie was wat hy in die ateljee aangesteek … Lees verder

TV-joernaliste beroof tydens uitsending

TV-joernaliste van die SABC is Dinsdagaand tydens ‘n regstreekse uitsending in Johannesburg beroof.

‘n Bydraende redakteur, Vuyo Mvoko, buitelandse redakteur, Sophie Mokoena en verslaggewer Chriselda Lewis was besig om voor te berei vir ‘n regstreekse uitsending toe hulle ‘n gewapende … Lees verder

Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV

Die departement van kommunikasie gaan buurlande help om satellietskottels aan te skaf sodat hulle SABC-propaganda kan volg.

Die regering het ‘n veldtog aangekondig wat veral swart Suid-Afrikaners in staat sal stel om met skottels en toestelle uitsaai-seine na digitaal om … Lees verder

SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag

Berigte dat Sipho Masinga, die openbare uitsaaier se groepshoof van tegnologie, geskors is, is glo waar. Die SABC wou egter nie uitbrei oor die redes vir sy skorsing nie.

“Die media gaan nie gebruik word as ‘n manier om ‘n … Lees verder