Leon Lemmer: Die uitdagings van saamleef in Afrika

Toe daar destyds oor die ondergang van blanke politieke mag gekonkel is, eufemisties ons oorgang na demokrasie genoem, is die volgende boek van ‘n teoloog gepubliseer: Attie van Niekerk, Sáám in Afrika (Kaapstad: Tafelberg, 1992, 119p). Hierdie teks is op … Lees verder

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder

Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi?

Pretoria: Protea-boekhuis

Datum: 2008

ISBN: 978-1-86919-256-3
Prys: R160

Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder … Lees verder

Woorde, soos klere, vir elke plek en geleentheid

Pieter Mulder se boek Kan Afrikaners toyi-toyi? is ’n goeie present vir die Kerskous van vriende en familielede wat nog glo aan die utopie van vreedsame swart-wit naasbestaan. (Regdenkende vriende en familielede hoef natuurlik nie afgeskeep te word nie.) Dit … Lees verder