Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak

George ZimmermanGeorge Zimmerman is gister op alle klagtes vrygespraak nadat hy ‘n ongewapende swart tiener Trayvon Martin in Sanford, Florida, in Februarie vanjaar doodgeskiet het.

Indien hy skuldig bevind was, sou die 29-jarige vrywillige patrollielid van ‘n buurtwag, wat beweer dat … Lees verder