SAA beëindig BnP Capital se dienste

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n besluit om die dienste van die omstrede BnP Capital te beëindig as ‘n verskaffer van finansiële dienste aan die lugredery, het die lugredery Donderdag aangekondig word.

Die besluit is Woensdag aan BnP Capital gekommunikeer, … Lees verder

SAA verwerp bewerings van ongerymdhede

Die adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas het enige sprake van ongrymdhede verwerp met SAA se beplande Airbus-ruiltransaksie van sowat ses miljard rand, het RSG berig.

Hy het gepraat nadat die Suid-Afrikaanse Lugdiens bekend gemaak het dat hy nie uit die … Lees verder

Jagters onderhandel met SAA na skokbesluit

Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) onderhandel met die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) om kliënte se jagtrofeë te vervoer.

Dit volg nadat die SAA in April ’n verbod geplaas het op die vervoer van jagtrofeë van renosters, olifante en leeus nadat … Lees verder

Ope brief aan Adriaan Basson

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer te wees vir … Lees verder