Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor

Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gelê. Die beslaglegging kom nadat ‘n polisievoertuig in April 2007 in die … Lees verder

SAPD ontken vlugtelingbewerings

Volgens die koerant, The Star, het Huntley nooit die aanvalle aan die polisie gerapporteer nie.

Huntley het aan Kanada se immigrasieamptenare gesê dat swart mense hom sewe verskillende geleenthede in sy huis aangeval het en dat wit mense nie veilig

Lees verder