Oekraïene kies ongewilde Jats na staatsgreep

Die Oekraïene het na ‘n staatsgreep verlede week ‘n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie.

Arsenjie Jatsenjioek – of Jats, soos die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland graag na hom verwys – is … Lees verder

Kommentaar voortaan net vir betalende lede

disqusTot dusver het praag deur middel van die Disqus-kommentaarafdeling by artikels ‘n ruimte probeer bied vir lesers om op intelligente en beredeneerde wyse kommentaar te lewer en kwessies te debatteer. Ongelukkig is ons kommentaarafdeling toenemend misbruik deur buitestaanders wat daarop … Lees verder

Draai die horlosie dertig jaar terug

‘n Afgestofde grappie lui dat die kaptein van ‘n vlug uit die buiteland kort voor die landing op OR Thabo-lughawe die passasiers soos volg inlig: “Ons land binnekort op OR Thabo-lughawe, Suid-Afrika. Draai u horlosies dertig jaar terug, en pas … Lees verder

Die gevare van ‘n de facto-eenpartybedeling

Binne die politieke wetenskap doen ‘n sêding die rondte: “Die demokrasie is ‘n gemors, maar dis die beste gemors wat ons het.”

Dat die oë van die land van vandag af vir die duur van die week op Durban gerig … Lees verder

Eugene de Kock is nie enigste bron nie – repliek aan prof. Piet Croukamp

As ek na die professor se repliek kyk dan verbaas dit my dat ‘n persoon wat veronderstel is om ‘n akademikus te wees en met feite te werk hom op ‘n klomp snert verlaat en aan die hand daarvan wilde … Lees verder

Bymotiewe by Absa se dom skuif?

Hierdie skuif van Absa om teen wit rugbyspeler te diskrimineer, wil al lyk of dit ‘n politieke klank het wat ten hemele stink.

Dit is waar dat Absa, uit Volkskas en Trustbank gebore, hoofsaaklik opgebou is met die Afrikaners se … Lees verder

Die rasnorm elders

Op die voorblad van Volksblad vanoggend word berig dat Absa ontsteld is oor die – soos dit gestel is – Saru se ernstige gebrek aan toewyding met transformasie.” Van die Curriebekerspanne is te wit.

Dit klink bykans bisar dat sommige … Lees verder

Die hoopvolle mites van die Afrikaner

Daar is te veel mites wat deur sommige Afrikaners aangehang word, waarmee ons hoopvol passief op uitkoms sit en wag. Daardie mites maak dat ons sit en wag vir iets of iemand om vir ons verlossing soos ‘n geskenkie in … Lees verder

Om inligting te beperk

In Suid-Afrika, en selfs wêreldwyd, gons dit oor planne van die ANC om wetgewing en maatreëls in te stel wat die vloei van inligting sal beperk, en ‘n mediatribinaal in die lewe sal roep.

Die teenargument is hoofsaaklik dat dit … Lees verder

Die wêreld se hongerpyne

Elke ses sekondes sterf ‘n kind weens ondervoeding, volgens die VN se voedselorganisasie, FAO.

Die goeie nuus is dat die aantal hongerlydendes in die wêreld die afgelope jaar met bykans 100 miljoen afgeneem het, en nou op onder ‘n miljard … Lees verder

‘n Virtuele volk

So ‘n ruk terug het ek en ‘n ou universiteitsvriend ‘n gesprek gehad, oor wat van die Afrikaner gaan word as ons nie ons eie staat kry nie. Die slotsom waartoe hy toe kom, is dat die Afrikaner ‘n virtuele … Lees verder

Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid

Dit is nie ongewoon dat ‘n enkele koerant tot ses berigte op ‘n dag oor korrupsie dra nie.

‘n Tipiese voorbeeld: In ‘n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van ‘n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling … Lees verder

Turkse referendum van teenstrydighede

Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, … Lees verder

Só word die land geplunder

Ek het vanoggend met ‘n baie goeie vriend wat op die Natalgrens woon, gehoor hoe die land geplunder word tot op die laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef … Lees verder