De Klerk en Britte se orde stort in duie

Image

Dít wat Dan Fourie en Pieter Redelinghuys op LitNet my “fantasieë” noem, is dalk besig om gouer as wat selfs ek gedink het, te realiseer. Die byna landwye opstand teen die ANC wat in die swart woonbuurtes aan die gang … Lees verder

Rekenaars wat aangelos word kos VSA $2,8 miljard per jaar

Image“Ek gee toe, ek dink nie veel aan die saak nie. Ek los my skootrekenaar oornag aan omdat ek weet in die oggend neem dit omtrent 5 minute om alles aan die gang te kry, nie net die aanskakel nie, … Lees verder

Baie dankie, oom Tokyo

En dat die stuk sy betekenis in die vertaling verloor het, is maar net nog ‘n verskoning. Woorde wat eenkeer geuiter is, kan ongelukkig nie teruggetrek word nie, en dit is iets waarmee hy maar moet vrede maak.

Ek wonder

Lees verder

Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas

In ‘n vorige verklaring oor Israel het die regering hulle stilswye en verdraagsaamheid teenoor Zimbabwe se geliefde leier, Robert Mugabe, se streke  verdedig en vir die Israeli ambassadeur vertel dat hulle, (die SA regering) baie besig is om die sake

Britse maatskappye ontdek olie in Egipte

Die twee maatskappye het Vrydag gesê dat hulle ontdekking meer as 3 000 vate ru-olie per dag sal lewer asook 4 miljoen kubieke meter natuurlike gas

Die konsessie lê suid-oos van Kaïro in die Golf van die Suezkom.

Circle het

Elf Mbeki-ministers loop

Die visepresident, minister van verdediging, minister van finansies, minister in die presidensie, minister van intelligensie, minister van korrektiewe dienste, minister van openbare werke, minister van wetenskap en tegnologie, minister van provinsiale en plaaslike regering en die minister van openbare dienste … Lees verder

ANC-vergadering ontaard in geweld

Die Oos-Kaapse polisie sê ANC-lede het Sondag klippe na mekaar begin gooi by die vergadering wat by die Lusikisiki Training College gehou is.

Die klipgooiery is glo met geweerskote beantwoord. 'n Veertigjarige man is in die kop gewond en die

Osama se broer wil twee vastelande verbind

Teen 2025 voorsien hy 'n massiewe brug wat Djibouti met Jemen sal verbind, met 'n blinknuwe stad aan elke kant.

Die brug sal die Bab el Mandeb oorspan, die smal seestraat waar die Indiese Oseaan die Rooisee binnevloei.

Dit sal

Die oplossing vir misdaad, ‘n paar wilde voorstelle?

Die een groot probleem deesdae is dat geen misdadiger werklik aanspreeklik gehou word vir wat hy of sy doen nie. As hulle gevang word, en meer belangrik, suksesvol vervolg word is dit maar net een pad. Tronk toe met tralies … Lees verder

Musiek en speel, die resep vir moord

Dit was nie die eerste keer dat ek op die nuus gelees het dat videospeletjies en sommige tipes musiek geblameer word vir die geweldadige optrede van kinders en jeugdiges nie.

Wat wel interessant was in Beeld vanoggend was die feit Lees verder

NSA-regering soebat om verder gedestabiliseer te word

Die name van Hamas, Hezbollah en El-Kaida word in die stuk genoem. Ek dink nie dit verg veel verbeelding om die potensiaal te sien vir die soort probleme wat die huisvesting van sulke mense kan skep nie,  gegewe die … Lees verder

Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel

Van die statistieke wat die adjunkminister van Justisie, Johnny de Lange, aangehaal het, was insiggewend hoewel mens kan wonder oor die akkuraatheid daarvan, gegewe die getransformeerde statistiekdiens en al die foute wat dié diens reeds begaan het. Wat ook al … Lees verder

Alle o? vandag op die Vo?lnes

Dié argitektoniese meesterstuk wat uit 'n treffende ontwerp van kruisstaalstutte bestaan, lyk soos 'n nes. Die spogstadion wat 'n halfmiljard dollar gekos het, sal die grootse Olimpiese openingseremonie huisves.

Die stadion is deur bekroonde Switserse argitekte ontwerp en het sitplek Lees verder

Spesiale howe vir 2010-sokkerwêreldbeker? Wat ‘n grap!

Daar is verskeie vrae wat mens in dié verband kan vra. Die een ding wat baie van toepassing is hier, is mnr. Mbeki se siening dat misdaad nie ‘n probleem is nie, maar slegs ‘n persepsie van rassistiese blankes wat … Lees verder