Vandag is dit presies 37 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 … Lees verder
Etiket: Feuilleton
praag, jou internet-feuilleton
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Verlede week het ek geskryf oor die groot probleem van domheid in Suid-Afrika. Trouens, die gemiddelde IK in die land staan volgens internasionale kenners op … Lees verder
Skoolgaan op die trekpad
Die geestelike boeke van die Voortrekkers het preek-, gesange- en kategeseboeke ingesluit. Die trekkers het graag gesing, soms met viool- of akkordeonbegeleiding. Party het draagbare huisorreltjies of serafyne gehad. Reeds in die agtiende eeu was daar liedeboeke waarin geestelike en … Lees verder
Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek
Op enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, … Lees verder
By die uitspanplek
Die trekkers het volgens Op Trek (deur J. Celestine Pretorius, redakteur, André Malan, Alana Bailey, Sandra Saayman, H.S. (Tia) Hugo en J.F. (Joey) Wilmans) in groepies getrek en gekampeer omdat daar nie weiding vir almal se vee was nie. Sulke … Lees verder
Op die trekpad
Die trekkers was heeltemal afhanklik van die trekosse en het hulle goed opgepas. Snags is soms groot vure gemaak om wilde diere weg te hou. ‘n Span het gewoonlik uit twaalf tot sestien osse bestaan, en elke os het sy … Lees verder
Voorbereidings vir die Trek
Die meeste van die ongeveer 10 000 Afrikaners wat getrek het, was van die distrikte Graaff-Reinet, Uitenhage, Somerset en Cradock, enkeles uit Swellendam, Beaufort-Wes en Grahamstad, en ‘n paar gesinne uit Colesberg. Die meeste trekkers het uit vrees vir maatreëls … Lees verder
Swart migrasies in Suider-Afrika
Die Groot Trek is makliker gemaak deur ‘n reeks massiewe volksverhuisings wat aan die gang gesit is deur die Zoeloeleier Shaka nadat hy omstreeks 1816 opperhoof geword het. Al sy swart bure moes swig vir sy gedissiplineerde krygers met hul … Lees verder
Tagtigjarige oorlog tussen Spanje en Nederland
In die aanloop tot die sokker-wêreldbekereindstryd tussen Spanje en Nederland word gereeld verwys na die tagtigjarige oorlog tussen Nederland en Spanje.
Nederland het in wese eers in 1648 as ‘n deel van die vrede van Münster formele onafhanklikheid gekry, slegs … Lees verder
Die Stem roep!
Hierdie woorde was amper ‘n eeu gelede geuiter deur ‘n kampvegter vir die Afrikanervolk en ons taal. Gesien in die konteks van die huidige omstandighede waarin moderne
… Lees verderNa ‘n eeu – waar is die volksdigters?
Hoewel Afrikaans eers, wat die wetboek betref,
… Lees verderOorsake van die Groot Trek
Daar is drie keuses vir die grensboer: “Ons moet óf weghardloop, óf stilsit en ons kele laat afsny, óf ons moet verdedig wat ons het.” Dit was in 1825 die woorde van Andries Stockenstrom in die drosdy van Graaff-Reinet teenoor … Lees verder
Taaltoestand aan die Oosgrens voor die trek
Was die regering se taalmaatreëls ‘n oorweging vir die trek? Blykbaar nie. C.F.J.Muller beskryf in Die oorsprong van die Groot Trek die taaltoestand in die grensdistrikte en -dorpe vóór die trek. Op die platteland het al hoe meer Setlaars Afrikaans … Lees verder
Politiek van die blikbord
Deur die half toegewasemde kombuisvenster sien ek hulle aankom. Netjies agtermekaar karring hul beentjies agter hul “rygoed” aan en trap slordige spore deur die dik, spierwit ryp.
Jonas, die voorste, se “ryding” bestaan uit ‘n bandlose fietswiel wat hy vernuftig … Lees verder