Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder
Etiket: Kunste
‘n Beeld uit klip

Al het Zimbabwe nie meer hul eie geldeenheid nie, en is die tabakplase so te sê tot niet, het hulle darem nog 'n uitvoerproduk wat toeriste in die Kaap gaande het: Beelde uit klip. Die swaar klipskulpture word selfs
… Lees verderVolschenk behaal wêreldrekord
Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel
Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te … Lees verder
Tentoonstelling van Naomi Campbell-foto’s in Miami – al slaan sy af en toe iemand
Die uitstalling, wat foto's van topfotograwe soos Arthur Elgort en Steven Meisel insluit, is georganiseer deur Art Photo Expo Miami.
Dit is deel van 'n groter tentoonstelling getiteld "In Fashion Photo", wat op 7 Desember afsluit. Die tentoonstelling val saam … Lees verder

Opblaashondeontlasting weggewaai
Die massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het
… Lees verderDie massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het
… Lees verder‘n Reuse glaskopdoek vir Moslems?
Die wêreld se mees besoekte museum sal binnekort Europa se grootste doelgemaakte uitstalruimte vir Islamitiese kuns hê.
Frankryk hoop dat dit die sekulêre Franse publiek met
… Lees verderDie wêreld se mees besoekte museum sal binnekort Europa se grootste doelgemaakte uitstalruimte vir Islamitiese kuns hê.
Frankryk hoop dat dit die sekulêre Franse publiek met
… Lees verderGroot meester se werk ontdek
Dit is 'n skildery van Maria Magdalena wat God smeek om genade terwyl sy haar naaktheid verberg.
'n Ander aanduiding van Titiaan se meesterhand in die werk is 'n
… Lees verderDit is 'n skildery van Maria Magdalena wat God smeek om genade terwyl sy haar naaktheid verberg.
'n Ander aanduiding van Titiaan se meesterhand in die werk is 'n
… Lees verder‘n Monet-skildery haal R317 miljoen in New York
Buitelandse kopers het die veiling by Christie oorheers weens die swak dollar. Ander kunstenaars wie se werke onder die hamer gekom het, was die beeldhouers Auguste Rodin en Alberto Giacometti. Altesame R2,1 miljard se werke is verkoop, maar tog het … Lees verder