President Barack Obama is afgeneem in die Ovaalkantoor sonder sy pak se baadjie aan. Maar daar was 'n logiese verduideliking daarvoor: Obama wat nie van koue hou nie het die lugreëling se termostaat warmer gestel. … Lees verder

Die Bybel, wat die man as die hoof van die huis uitwys, het steeds vir my ‘n groot krag en waarheid. Ek glo nie aan die onderdrukking van die vrou nie, glad nie! Mans wat hul vroue woordeliks of liggaamlik
… Lees verderDie Bybel, wat die man as die hoof van die huis uitwys, het steeds vir my ‘n groot krag en waarheid. Ek glo nie aan die onderdrukking van die vrou nie, glad nie! Mans wat hul vroue woordeliks of liggaamlik
… Lees verderMiskien moet ek 'n raps meer agtergrond oor manlief gee. Sy belangstellings in rolprente en aktrises is skraps. Hy slaap dwarsdeur tagtig persent van die flieks wat ons kyk en as hy wakker bly tot aan die einde is dit … Lees verder
Miskien moet ek 'n raps meer agtergrond oor manlief gee. Sy belangstellings in rolprente en aktrises is skraps. Hy slaap dwarsdeur tagtig persent van die flieks wat ons kyk en as hy wakker bly tot aan die einde is dit … Lees verder
Om 'n moeilike materiaal met 'n stomp skêr te probeer knip, kan senutergend wees. Lê 'n patroon uit met net 'n paar spelde of werk 'n soom in met 'n veels te groot naald. Nee, mens se gereedskap moet reg … Lees verder

Êrens tussen gister en vandag het dinge egter verander. Nadat sy aangesê is om die klitser te kry en die sous te roer, merk my dogter (reeds 8 maande op haar eie) verbaas op : “O, is … Lees verder

Die ontwerper se dood kom ná 'n lang siekbed en 'n lewenslange stryd teen depressie.
Hy word beskou as die laaste ontwerper in 'n generasie wat mense soos Christian Dior en Coco Chanel ingesluit het en wat van Parys die … Lees verder