Oos-Kaap kry groot belegging in voertuigvervaardiging

Die Coega Ontwikkelingskorporasie (CDC) in die Oos-Kaap het ‘n kontrak vir die grootste belegging in voertuigvervaardiging in Afrika die afgelope veertig jaar geteken.

Die beleggingskontrak van R11 miljard is met die Chinese staatsbeheerde maatskappy Beijing Automobile International Corporation (BAIC) gesluit. … Lees verder

Ford staak bedrywighede in Japan, Indonesië

Die Amerikaanse voertuigvervaardiger, Ford gaan sy bedrywighede in Japan en Indonesië opskort.

Ford sal uit Japan onttrek waar hulle al sedert 1974 ‘n teenwoordigheid gehad het, het Reuters vroeër berig uit Tokio nadat hulle ‘n e-pos van Asië se uitvoerende … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder

Motors: Is kleiner beter en groter?

Die neiging van die motorvervaardigers om hulle klein motortjies groter te maak, is iets wat die afgelope 20 jaar gebeur. Dink maar aan die eerste BMW 5-reeks; vandag se 3-reeks is groter as die destydse 5-reeks en die huidige 5 Lees verder

Blou doeltreffendheid

Al die motorvervaardigers het deesdae nie meer die krag- en spoedsyfers op die voorgrond wanneer daar van nuwe motors gepraat word nie. Dit gaan alles deesdae oor die hoeveelheid uitlaatgasse per 100mg wat in die lug in gepomp word. En … Lees verder

Hamilton wen in ‘n papnat België

Lewis HamiltonDie Britse en voormalige wêreldkampioen Lewis Hamilton het ‘n papnat Spa ingepalm. Sy spanmaat en huidige kampioen Jensen Button het weens ‘n ongeluk met die Duitser Vetel sy kanse om die titel hierdie jaar weer te wen ‘n knou gegee.… Lees verder

Die kat kom weer

Jaguar van voorDink ‘n mens aan Jaguars dan sien jy waanbeelde van oumanskarre met lang slap neuse en hangsterte. Jaguar is ook een van die tradisionele vervaardigers wat ‘n eeu oue motorsporttradisie en ouwêreldse sjarme en styl by die hope ronddra.

Ons … Lees verder

Die naweek van die Bulle!

Mark WebberAs jy ‘n Bul-ondersteuner is, was die afgelope twee weke sekerlik van die aangenaamste weke van jou lewe. Plaaslik praat ons natuurlik van die Blou Bulle, maar in die res van die wêreld is dit die F1 Rooi Bulle wat … Lees verder

Dit is hoe dit moet wees!

Mercedes-Benz A-klasDink ’n mens aan Mercedes-Benz, dan sien jy groot lomp karre vir oumense, maar die teendeel is egter in 2010 van die moderne Mercedesse waar.

Daar is werklik ’n rasegte Mercedes vir elke segment of smaak beskikbaar. Die ongelooflike is … Lees verder

Red Bull storm voort in Spanje!

Die span van Red Bull Racing het die afgelope naweek voort gestorm ná nog ’n oorwinning op die F1-kalender. Ná vry oefening Saterdag het die twee Red Bulls van Sebastian Vettel en Mark Webber vir die soveelste keer in die … Lees verder

2010 Motor van die Jaar

Die VW Golf VI

Die (SAGMJ) het op Donderdag 18 Maart die VW Golf VI 1.4 TSI 90 kW Comfortline aangewys as 2010 Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar tydens ’n glansgeleentheid by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand. Met die kompetisie-borg WesBank as gasheer, het welbekende … Lees verder

Button ry Albert Park aan die brand!

Dit was net enkele weke gelede dat die hele wêreld gekla het dat formule een baie eentonig en vervelig geword het.  Ná die wedren in Australië sing almal ’n nuwe deuntjie; dit was regtig opwindend en skouspelagtig. Fernando Alonso in … Lees verder

Ferrari maak dit een, twee in Bahrain!

AlonsoNá  ‘n nagmerrieseisoen in 2009 het Ferrari die nuwe seisoen met ’n baie indrukwekkende eerste en tweede plek begin.  Die dubbele wêreldkampioen van Spanje, Fernando Alonso, het voor sy spanmaat Felipe Massa en Lewis Hamilton in sy McLaren oor die … Lees verder

Nog is dit het einde niet!

José Maria LopezEen van die nuwe spanne in die 2010 F1-kampioenskap, US F1 se bestuurder Jose Maria Lopez, het onttrek van die span en is nou glo die rugsteunbestuurder vir die Campos-span. Campos wat ook sy naam gaan verander na  Hispania Racing … Lees verder