Ons werk tans aan die trek na ‘n nuwe, kragtiger bediener wat die gebruikerservaring op ons webwerwe nog beter behoort te maak. Ons sal ook bykomende dienste aan ons praag-vriende kan bied, waaroor ons baie opgewonde is.
Verder in die … Lees verder

Pres. Jacob Zuma gaan “die regering se kostebeparingsproses lei deur ’n goeie voorbeeld te stel”.
Collins Chabane, minister in die presidensie, sê die instruksie om koste te bespaar op luukse motors, reis, verblyf en vermaak kom van Zuma self af.… Lees verder
Die Musaion-trio (Malcolm May, klavier, Zanta Hofmeyr, viool en Heleen du Plessis, tjello) bestaan sedert 2002 en het landwyd en internasionaal bekendheid verwerf. Hulle optredes sluit in die Internasionale Kamermusiekfees in die Baxter, Kaapstad, Unisa-kamermusiekfees, Brahms-fees by UP, Rachmaninof-fees by … Lees verder

Met 'n bottel duur brandewyn in die hand het swart musiekster Kanye West, 32, 'n vertoning gelewer by die MTV musiekvideotoekennings wat nie gou vergeet sal word nie. En dit was nie 'n musikale vertoning … Lees verder
Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “Het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is getiteld “Help,
… Lees verderJustine Larbalestier, 'n wit Australiese skryfster, het uitgevind toe sy haar boek aan Bloomsbury-uitgewery voorgelê het, dat swart mense op boekomslae nie verkoop nie. Haar boek vir jong volwassenes, Liar, handel oor 'n swart dogtertjie Micah wat graag wil ophou
… Lees verderHollywood tree as die voorhoede van die anti-blanke beweging op en verskeie van die groot Hollywood-treffers van die afgelope somer in die noordelike halfrond bied bewys hiervoor. Op 'n onlangse besoek aan 'n Amerikaanse filmteater het ek waarskuwings gevind dat

… Lees verderOud-president Nelson Mandela het blykbaar sy jare in die gevangenis oorleef danksy die feit dat hy voortdurend aan Michael Jackson gedink het. Hy het tydens ‘n ekslusiewe onderhoud met 'n Deense tydskrif in 2005 gesê die wit swartikoon bly vir … Lees verder
'n Publikasie wat hierdie toedrag weereens onderstreep, is die heruitgawe van Songs of the Veld and other poems deur Sederberg Uitgewers. 'n Lieflike, keurige band vol verrassings.
In die voorwoord skryf die veelvereerde en vermaarde kultuurkroniekspesialis, Marthinus van Bart, dat
… Lees verder'n Publikasie wat hierdie toedrag weereens onderstreep, is die heruitgawe van Songs of the Veld and other poems deur Sederberg Uitgewers. 'n Lieflike, keurige band vol verrassings.
In die voorwoord skryf die veelvereerde en vermaarde kultuurkroniekspesialis, Marthinus van Bart, dat
… Lees verderSean Penn het die Oscar gewen vir beste akteur vir sy rol as 'n eerste-in-sy-soort homoseksuele politikus in die film "Milk."
Dit was die 48-jarige se tweede beste-akteur Academy-toekenning na sy wen in 2003 vir die drama "Mystic River."
Britse
… Lees verderHoofbestuurder Nico Dekker sê
… Lees verder
’n Duitse akteur wat wêreldwyd bekend was, is die afgelope naweek op 85-jarige leeftyd oorlede. Hy was Horst Tappert oftewel Stephan Derrick, wat die rol van ’n Münchense hoofinspekteur gespeel het in … Lees verder