Die situasie wat hom tans in die VSA afspeel, hou ook vir ons verreikende gevolge in. Soos enige nugter mens reeds besef het, lui die huidige alliansie tussen polities korrekte globale maatskappye en maatskaplikegeregtigheidskrygers (MGK’s) ‘n nuwe tydvak van sensuur … Lees verder
Etiket: Tegnologie
Nuwe tegnologie lei Trump
Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het tot op hede nog nie ‘n amptelike nuuskonferensie gehou sedert hy op 8 November verkies is nie.
Hy gaan egter voort om direk via Twitter te kommunikeer en het enkele onderhoude toegestaan.
Sy … Lees verder
Nuwe WordPress-weergawe 4.7 nou volledig Afrikaans
PRAAG het so pas opgegradeer na die nuwe weergawe van die WordPress-stelsel, nommer 4.7, wat gister vrygestel is. Benewens enkele tegniese verbeteringe, word WordPress nou ook volledig in Afrikaans aangebied. Die beheerpaneel aan die agterkant van die webblad wat deur … Lees verder
Brief: Is universiteite nog relevant?
Word die oorlewing van ‘n volk bepaal deur haar vermoë om die status quo te beskerm of haar vermoë om aan te pas na gelang van omstandighede? Ek is oortuig die enigste manier vir ons as volk om te oorleef, … Lees verder
Snelweg van de toekomst
Een slimme snelweg, die licht geeft en bestuurders via blauwe sneeuwvlokken waarschuwt voor gladheid. Of neem een rijstrook die elektrische auto’s al rijdend oplaadt. Klinkt futuristisch? Nu al worden deze technieken in Nederland ontwikkeld en beproefd.
Wie begin 2014 over … Lees verder
Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners
Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder
Die Afrikaner: ‘n nuwe optimisme
In 2005 het ek met ‘n mate van intensiteit begin om aan die politieke prosesse van die land deel te neem deur die Afrikaner se krisis te ondersoek en te beskryf. Dit was moontlik die donkerste tyd in die volk … Lees verder
Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?
Word aardbewings al hoe meer? Indien wel, hoekom?
Die aardbewing van magnitude 7 wat Nieu-Seeland se tweede grootste stad, Christcgurch op 3 September 2010 geskud het, het immers in dieselfde jaar voorgekom as wat Haïti se hoofstad deur ongeveer net … Lees verder
Om suinig te wees het soms sy voordele…
Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar … Lees verder
Wat gebeur met jou vulllis?
Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word?
MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan
… Lees verderGesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder
Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing
… Lees verderBoublokke vir lewe in komeet gevind

Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat aminosuurglisien, 'n fundamentele boublok van proteïne, vir die eerste keer in 'n komeet gevind is.
Mikroskopiese spore van glisien is ontdek in 'n monster van die stert van die
… Lees verderMicrosoft Word-verkope verbied
Hierdie patent het te make met die programmeringstaal XML wat dit moontlik maak om tekslêers oor verskillende platforms te verander. Microsoft se Word-program maak grootliks gebruik van die taal en speel ook 'n kernrol wat Microsoft se wêreldwye verkope betref.
… Lees verderHierdie patent het te make met die programmeringstaal XML wat dit moontlik maak om tekslêers oor verskillende platforms te verander. Microsoft se Word-program maak grootliks gebruik van die taal en speel ook 'n kernrol wat Microsoft se wêreldwye verkope betref.
… Lees verderMicrosoft verseker Web Office XML-patent
Die Amerikaanse patent is toegeken om die formattering en verandering van Word-dokumente wat XML gebruik te voorkom.
Die patent het nie net Word-dokumente wat op 'n lokale rekenaar gestoor word beskerm nie maar ook wanneer die dokumente op die internet
… Lees verderDie Amerikaanse patent is toegeken om die formattering en verandering van Word-dokumente wat XML gebruik te voorkom.
Die patent het nie net Word-dokumente wat op 'n lokale rekenaar gestoor word beskerm nie maar ook wanneer die dokumente op die internet
… Lees verder