In die jare sestig het ek ‘n gradeplegtigheid aan ‘n universiteit vir swartes bygewoon. ‘n Segsman het die boodskap van sy opperhoof voorgelees. Volgens hom het die blankes met skepe maar sonder vee hier aangekom. Met onfeilbare swart logika het … Lees verder
Etiket: Geskiedenis
Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke
Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met ‘n monumentjagter (Johannesburg: Jonathan Ball, 2017, 286p, R230; … Lees verder
Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na
Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder
Hofbevel om Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te red
Die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat moet binne 60 dae ‘n rehabilitasieplan saamstel om die bewaring van die Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te beskerm.
Dit volg ná ‘n jarelange regstryd tussen drie belastingbetalers van Winburg en die Erfenisstigting weens die munisipaliteit se swak bestuur … Lees verder
praag.co.za nader 19 000 gepubliseerde artikels!
Die webblad wat u tans lees, beskik reeds oor 18 907 gepubliseerde artikels – alles in Afrikaans. Oor die volgende paar weke sal ons die 19 000-kerf verbysteek. Om dit in perspektief te stel: dit verteenwoordig ongeveer 10 miljoen woorde, … Lees verder
Steve Hofmeyr het reg op sy perspektief
Dit is Steve Hofmeyr se reg om vanuit ’n bepaalde perspektief na die ontwikkeling van Suid-Afrika se geskiedenis te kyk. Dit wil voorkom asof Hofmeyr se perspektief inpas by die siening dat Suid-Afrika se geskiedenis handel oor die koms van … Lees verder
Suid-Afrika se tien dunste boeke
Deur Manfred Delport.
Met die oog op Sadou se veldtog om geskiedenis ‘n verpligte skoolvak te maak, het ek gewonder wat sou die leerplan vir die Suider-Afrikaanse geskiedenis vóór 1652 wees. Goed, daar is geskrewe rekords van Vasco da Gama … Lees verder
SA geskiedenis moet glo nog swarter word
Die ANC wil graag swarter geskiedenis in alle skoolkinders se kele afdruk.
Dié nuutste plan vir meer intensiewe ideologiese breinspoeling, sal lande soos Kuba uitsonder.
Die huidige kurrikulum plaas glo te veel klem op die Europese geskiedenis in plaas van … Lees verder
Skoolgaan op die trekpad
Die geestelike boeke van die Voortrekkers het preek-, gesange- en kategeseboeke ingesluit. Die trekkers het graag gesing, soms met viool- of akkordeonbegeleiding. Party het draagbare huisorreltjies of serafyne gehad. Reeds in die agtiende eeu was daar liedeboeke waarin geestelike en … Lees verder
Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek
Op enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, … Lees verder
By die uitspanplek
Die trekkers het volgens Op Trek (deur J. Celestine Pretorius, redakteur, André Malan, Alana Bailey, Sandra Saayman, H.S. (Tia) Hugo en J.F. (Joey) Wilmans) in groepies getrek en gekampeer omdat daar nie weiding vir almal se vee was nie. Sulke … Lees verder
Op die trekpad
Die trekkers was heeltemal afhanklik van die trekosse en het hulle goed opgepas. Snags is soms groot vure gemaak om wilde diere weg te hou. ‘n Span het gewoonlik uit twaalf tot sestien osse bestaan, en elke os het sy … Lees verder
Voorbereidings vir die Trek
Die meeste van die ongeveer 10 000 Afrikaners wat getrek het, was van die distrikte Graaff-Reinet, Uitenhage, Somerset en Cradock, enkeles uit Swellendam, Beaufort-Wes en Grahamstad, en ‘n paar gesinne uit Colesberg. Die meeste trekkers het uit vrees vir maatreëls … Lees verder
Swart migrasies in Suider-Afrika
Die Groot Trek is makliker gemaak deur ‘n reeks massiewe volksverhuisings wat aan die gang gesit is deur die Zoeloeleier Shaka nadat hy omstreeks 1816 opperhoof geword het. Al sy swart bure moes swig vir sy gedissiplineerde krygers met hul … Lees verder