Ons weet dat die hoofstroommedia in dié tye van sensuur en politieke korrektheid nie graag kritiese briewe plaas nie. Ons verwelkom egter briewe wat menings uitspreek of sommer net lekker lees as ‘n stukkie Afrikaanse letterkunde. Daarom het ons besluit … Lees verder
Sleutelwoord: Briewe
Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking
Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, sê byna 170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is.
Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op … Lees verder
Eugene de Kock is nie enigste bron nie – repliek aan prof. Piet Croukamp
As ek na die professor se repliek kyk dan verbaas dit my dat ‘n persoon wat veronderstel is om ‘n akademikus te wees en met feite te werk hom op ‘n klomp snert verlaat en aan die hand daarvan wilde … Lees verder
Bymotiewe by Absa se dom skuif?
Hierdie skuif van Absa om teen wit rugbyspeler te diskrimineer, wil al lyk of dit ‘n politieke klank het wat ten hemele stink.
Dit is waar dat Absa, uit Volkskas en Trustbank gebore, hoofsaaklik opgebou is met die Afrikaners se … Lees verder
Die hoopvolle mites van die Afrikaner
Daar is te veel mites wat deur sommige Afrikaners aangehang word, waarmee ons hoopvol passief op uitkoms sit en wag. Daardie mites maak dat ons sit en wag vir iets of iemand om vir ons verlossing soos ‘n geskenkie in … Lees verder
‘n Virtuele volk
So ‘n ruk terug het ek en ‘n ou universiteitsvriend ‘n gesprek gehad, oor wat van die Afrikaner gaan word as ons nie ons eie staat kry nie. Die slotsom waartoe hy toe kom, is dat die Afrikaner ‘n virtuele … Lees verder
Só word die land geplunder
Ek het vanoggend met ‘n baie goeie vriend wat op die Natalgrens woon, gehoor hoe die land geplunder word tot op die laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef … Lees verder
Opkomende wetenskaplike wêreldbeeld neig na geloof
Volgens Westerse wetenskap, wiskunde en kosmologie, kan die “Big Bang” nou herdoop word na “The Big Babe”, soos in: bielie-van-‘n-Baba.
In die “Kwantumlig” van Stringteorie – ‘n soort Westerse musiekteorie – was die heelal-oerknal eintlik die geboorte van ‘n nuwe baba, na ‘n “bevrugtingsbotsing” tussen ‘n meerdimensionele … Lees verder
Afrikanerbanke
As jy dit nog nie self ervaar het nie, het jy seker al meermale gehoor van vriende en kennisse met eindelose frustrasies by dié banke waarvan sommige eens groot Afrikanerinstellings was.
Ons het so gewoond begin raak om deur volksvreemdes … Lees verder
Stakers se boodskap aan die ANC-elite
Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om ‘n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorieë oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om ‘n ander kleur en karakter te … Lees verder
Afrikanerverdeling – die grootste gevaar
Ek kom baie in Suid-Amerika, en het al vriende gemaak met van die Duitse Mennoniete. Hierdie streng godsdienstige groep het gemeenskappe die wêreld oor. Hulle het uit die kerkhervorming ontstaan, en was deur die eeue bekend as die Wederdopers, omdat … Lees verder
Springbokrugby: Van Coetzenburg na die Kaapse Vlakte
Sedert die Engelse in die laat 19de eeu die Kaapse kolonialers leer rugby speel het, het rugby in SA maar altyd ‘n speelbal geword vir politieke ideologieë.
Die Britte glo tot vandag toe dat die Springbok-nederlaag teen die 1974-Britse Leeustoerspan van Willie John … Lees verder
Die Afrikaner se bankrotskap en rehabilitasie
Die Afrikaner is bankrot, en soos almal weet, verloor jy al jou bates as jy bankrot verklaar word. As straf moet jy dan eers vir ‘n aantal jare in die handelswoestyn gaan leef voor jy ‘n regter vra om jou … Lees verder
Die Vryheidsideaal van die Afrikaner lê nie in ‘n Teokratiese Model nie
Dit lê in inklusiewe diversiteit, en dit is met groot kommer dat ek die besluite van die Volksvergadering lees soos uitgelig deur Antón Barnard. As die denkrigting in sekere Afrikanergroepe in die rigting van ‘n teokrasie lê, en in die … Lees verder