Suidpunt: Die Afrikaner in sy soeke na egtheid

Afrikaans is nie slegs woorde nie. Afrikaans is ook ‘n leefstyl. Vandag kyk ek na twee tendense in die hede en verlede en hoe dit Afrikaans raak. Eerstens vergelyk ek die binnehuisversiering van die 1980’s en begin-2020’s, gevolg deur die … Lees verder

Afrikaanse gebiede vaar sleg op lys van SA miljoenêrs

Hoewel Afrikaners vir die grootste deel van die twintigste eeu die land regeer het, besit hulle weinig van die land se rykdom. Dié afleiding kan gemaak word uit die jongste rykdomverslag oor Suid-Afrikaanse stede wat deur die maatskappy New World … Lees verder

Luister na Bernie

‘n Interessante vraag, as ‘n mens dit ernstig en eerlik wil probeer beantwoord en nie met emosionele formules en slagspreuke nie, is wie in werklikheid Suid-Afrika regeer?

In ‘n groot mate verskil die situasie in Suid-Afrika nie veel van dié … Lees verder

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Die hoof van Naspers, Koos Bekker, besit volgens dié onderneming se jaarverslag 16,4 miljoen aandele in die maatskappy, wat ongeveer R17 miljard werd is. Dit maak van hom die derde rykste Afrikaner ná Johann Rupert (R50 miljard) en Christo Wiese … Lees verder