Staan-staan deur die lug

Nuwe vliegtuiginterieurontwerpe mik vir meer passasiers met minder gerief. Eenvan die kontroversiële ontwerpe wat ruimte en geld bespaar, behels passasiers wat in lang rye teenoor mekaar sit.

Howard Guy, direkteur van die Britse ontwerpmaatskappy Design Q, sê mense gaan nie … Lees verder