Moody’s gradeer SA af van stabiel na negatief

President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody’s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie.

Moody’s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter gesê dat die uitkyk van stabiel na negatief … Lees verder

Spanning tussen Rwanda en Burundi na ‘spioen’ vasgetrek word

Spanning tussen Rwanda en Burundi is besig om op te laai te midde van ‘n tien maande lange politieke krisis, nadat veiligheidsmagte in Burundi Saterdag ’n man voor joernaliste geparadeer wat daarvan beskuldig word dat hy ’n Rwandese spioen is.… Lees verder

Rwanda stem oor derde termyn vir president

Rwandese in die buiteland het die week gestem in ’n referendum om die grondwet te verander en pres. Paul Kagame toe te laat om tot 2034 aan bewind te bly.

In Rwanda self, vind die referendum vandag plaas.

Die grondwetlike … Lees verder

Referendum gee dalk aan Kagame derde termyn

Pres. Paul Kagame van Rwanda het die afgelope jare groot lof ingeoes vir die manier waarop hy sy land ná die volksmoord van 1994 weer opgebou het, het Reuters berig.

Amerika het nietemin verklaar dat hy ‘n voorbeeld moet stel … Lees verder

Brief: Hoe lyk ons pot lensiesop?

Met hernieude ontnugtering kyk ek na die hordes Afrikaner- en Boerevolkgroepies op die internet! Elkeen tier, grom, trots, roem en toi-toi op hul eie manier en die legioen van leiers pronk selfvoldaan. (Noem ons Legio …)

Hoe lyk ons Volk/ … Lees verder

Rwanda verwerp derde termyn vir Kagame

Rwanda se hooggeregshof het dié week ‘n aansoek om grondwetlike wysigings verwerp om pres. Paul Kagame toe te laat om vir ‘n derde presidentstermyn te staan.

“Enige artikel kan gewysig word,” het hoofregter Sam Rugege gesê toe hy die saak, … Lees verder

Nuwe Rwandese grondwet sal president drie termyne gee

Rwandese wetgewers het ná landwye konsultasies bevind net tien mense is gekant teen moontlike grondwetlike wysigings om pres. Paul Kagame ’n derde termyn as president te gee.

Luidens ’n verslag wat die week bekend gemaak is, het meer as 3,7 … Lees verder

Aardbewing tref DRK

‘n Aardbewing van 5,6 het in die vroeë oggendure in die oostelike deel van die Demokratiese Republiek van die Kongo getref.

Op Vrydag, plaaslike tyd, teen ‘n relatief vlak diepte van 10 km, het die Amerikaanse Geologiese Opname Donderdag berig … Lees verder

Rusland, China sê VN moet uit Burundi bly

Betogers in die hoofstad, Bujumbura,­ betoog steeds teen pres. Pierre Nkurunziza­ van Burundi se aankondiging om homself vir ’n derde termyn as staatshoof verkiesbaa­r te stel.

Die betogings duur voort ondanks die feit dat veiligheidsmagte­ versperrings afgebree­k het wat die … Lees verder

Groen-aanbieder verras deur Rwanda

Dave Pepler is die aanbieder ‘n natuurprogram Groen, op TV. Hy skryf uit Rwanda:

Hulle president in Rwanda, sê die mense met trots, wil hê hulle moet gesond wees deur baie groente te eet. Geen oorgewigprobleme nie en baie min

Lees verder

Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings

Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda.

Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie.

Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter … Lees verder

Dan Roodt: Volksmoord en die tweede revolusie

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Redelik onlangs was daar ‘n openbare debat in Suid-Afrika oor die ANC/SAKP se tweede revolusie. Binne die marxistiese doktrine, is daar altyd twee opeenvolgende revolusies, waarvan die tweede gewoonlik meer radikaal en bloedig as … Lees verder

Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede

Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, sê Suid-Afrika se besluit om diplomate van DRK-buurlande uit die land te sit, was geregverdig.

Radebe het die media in die Parlement toegespreek oor die onlangse diplomatieke onderonsie met Rwanda.

Suid-Afrika het … Lees verder

VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK

undrcDie Verenigde Nasies en die Kongolese leër het militêre operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi.

Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die … Lees verder