Dikwels word daar deesdae gesanik oor “apartheid” en veral die geskiedenis van 1948 tot 1994 wat dan ‘n “verspeelde kans” vir Suid-Afrikaanse samesyn en “bevryding” sou gewees het. Ná 20 jaar onder die ANC en Engelse oorheersing weet ons min … Lees verder
Etiket: Ruth First
Dawie Louw se roman, eMajuba
Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder
Wilhelm Jordaan projekteer witskuldsindroom op jong Afrikaners
‘n Rubriekskrywer van Beeld, Wilhelm Jordaan, projekteer die witskuldsindroom van sy eie geslag op jong Afrikaners wat heeltemal in ‘n ander wêreld grootword as dié waaraan ons op hul ouderdom gewoond was. Wat hy “negativisme” noem, verteenwoordig bloot hul … Lees verder
Gedokter Pallo Jordan
Die Sunday Times berig dat senior lid van die ANC, die LP Pallo Jordan nie die akademiese kwalifikasies het wat hy beweer hy behaal het nie.
Volgens die publikasie, kon verder geen bewyse gevind word dat die kêrel, wat na … Lees verder
Vaalrivier vrot van die riool wat marxistiese ‘Emfuleni’ daarin stort
Die marxisties getransformeerde stadsraad van “Emfuleni” wat dorpe langs die Vaalrivier insluit, is besig om rou riool in die Vaalrivier te stort. Die E.coli-telling het reeds tot 77 000 eenhede per 100 ml water gestyg.
‘Emfuleni’ sluit die drie dorpe
… Lees verderDie Stem: Ons moet eie kultuur en tradisies beja
Leon Shreiber se poging in Beeld om Afrikaners wat graag Die Stem wil sing en Julius Malema se swart radikalisme as “spieëlbeelde” aan mekaar gelyk te stel, mag goeie propaganda wees, maar sneuwel sodra dit onder die vergrootglas kom.
As … Lees verder
Leon Shreiber se poging in Beeld om Afrikaners wat graag Die Stem wil sing en Julius Malema se swart radikalisme as “spieëlbeelde” aan mekaar gelyk te stel, mag goeie propaganda wees, maar sneuwel sodra dit onder die vergrootglas kom.
As … Lees verder
Dinge wat swartes by my gesteel het
Sedert Ruth First in die veertigerjare in die destydse kommunistiese weekblad, The Guardian, begin skryf het dat blankes in ons land die swartes se grond “gesteel het”, het die mite toenemend veld gewen. Vandag is dit so te sê … Lees verder
Rasstellende aksie moet weg!
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder
Is die Bantoe ‘n Afrikaner?
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Dít mag dalk na ‘n vreemde vraag lyk, maar ek kon seker ook die vraag anders gestel het deur te vra: Is die Bantoe inheems aan … Lees verder
Kultuuroorlog woed verder oor geweldsmisdaad
Terwyl jong swart en bruin mans oorwegend vir Suid-Afrika se vlaag van geweldsmisdaad verantwoordelik is, wend die hoofstroommedia – sowel Suid-Afrikaans as buitelands – verbete pogings aan om blanke mans hiervoor verantwoordelik te hou.
In ‘n artikel verlede Sondag het … Lees verder
Hoe Joe Slovo die land verower het
Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder