Dwelmfabriek op Rustenburg gevind

Dwelms met ter waarde van bykans R8 miljoen is Dinsdag in ‘n dwelmfabriek op ‘n plaas naby Rustenburg gevind, het Noordwes-polisie gesê.

Polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die polisie het Dinsdagaand tydens ‘n klopjag omstreeks 23:00 op die plaas by Boons, … Lees verder

Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop

Twee mans is beseer in ‘n plaasaanval by Rustenburg nadat vyf swartes toegang verkry het tot die woning deur ‘n veiligheidshek.

Die gewapende aanvallers het veiligheidsdeure oopgebreek, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Een van die huurders is in die bobeen geskiet … Lees verder

SAPD by Rustenburg ontplooi na oproer

Spanning in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes het afgeneem nadat die SAPD teen oproermakers van Sondela en Meriteng ontplooi is. Die afgelope twee dae is die gebied op horings geneem.

Polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko, sê die polisie het die situasie sedert … Lees verder

Oproer oor waterplan by Brits

Die burgemeesterskomitee van die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwesprovinsie sukkel om die situasie in Majakaneng onder beheer te kry nadat inwoners – hoofsaaklik jong swart mans – met die polisie slaags geraak het oor water.
 
Vroeër dié week het die komitee … Lees verder

Numsa hits lede verder aan na openbare geweld

Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes.

Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van ‘n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te … Lees verder

Familie van vermoorde raadslid verloor vertroue in regspleging

Die familie van die vermoorde Rustenburgse raadslid, Moss Phakoe, sê hulle het vertroue verloor in die land se regstelsel, het RSG berig.

Dit volg nadat die Noordwes Hooggeregshof gister die skuldigbevinding en vonnis van die voormalige burgemeester van Rustenburg, Matthew … Lees verder

Myne sal Amcu-aansoek teenstaan om SMS’se te verbied

Die platinumprodusente, Amplats, Lonmin en Implats sal Dinsdag ‘n dringende hofaansoek deur die vakbond, Amcu teenstaan.

Amcu het aansoek gedoen dat die platinumprodusente nie meer die stakende mynwerkers per SMS mag kontak nie.

Die platinumprodusente het SMS’se gebruik om die … Lees verder

Buitelanders se winkel geplunder, gebrand by Rustenburg

fireBuitelanders se winkel in Lethabong in Rustenburg is Woensdag geplunder en aan die brand gesteek, het die polisie in Noordwes gesê.

Drie Chinese burgers is deur vier gewapende swartes aangeval wat die perseel met geweld binnegedring het, het kol. Sabata … Lees verder

Nactu wil Amcu-staking steun

Vakbonde geaffilieer by die Nasionale Raad van Vakbonde ( Nactu ) oorweeg ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu, het die federasie Maandag gesê.

“Ons vakbonde vergader [Dinsdag] om ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu te bespreek,” het Nactu se voorsitter … Lees verder

Nog twee renosters in Noordwes gestroop

Die Noordwes Parke en Toerismeraad sê nog twee renosters is in die provinsie gestroop, wat die totaal vir die jaar op tien te staan bring, het RSG berig.

Dit volg nadat die Lehurutshe-landdroshof naby Zeerust, gister tien jaar tronkstraf aan … Lees verder

Waterkanon teen stakers ingespan

watercannon‘n Waterkanon is glo ingespan teen stakende mynwerkers by Anglo American Platinum (Amplats) se Khuseleka-myn in Rustenburg.

Die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het Vrydag gesê die werkers was saamgetrek op die mynperseel.

‘n Koördineerder van Amcu het … Lees verder