Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder

Leon Lemmer: Die koelbloedige reeksmoorde op Afrikaans

Sedert sy diensaanvaarding as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) verlede jaar is Wim de Villiers se slagspreuk: Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie. Hy is toegelaat om sy ondermyning van Afrikaans in woord en daad uit te leef. … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Nuwe laagtepunte

Wim de Villiers se eerste jaar as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur ongeëwenaarde politiekery gekenmerk. Om hoop vir daardie universiteit se toekoms te probeer vind, het ek onwillekeurig aan die volgende Bybelvers gedink: “‘n Geknakte riet sal … Lees verder

Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding

Sommige Afrikaanssprekendes gaan onverpoos voort om Afrikaans te saboteer. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan Anton van Niekerk daarop aanspraak maak dat hy die aartsvader van die anti-Afrikaansbeweging is. Op Praag het ek by verskeie geleenthede kritiek op sy wilde … Lees verder

Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Barack Hussein Obama (gebore in 1961) het in 2009 te midde van groot euforie die 44ste Amerikaanse president geword. Dié groot opgewondenheid het veral uit swart geledere gekom, mildelik gesteun deur wit liberaliste, want Obama is die eerste swart president … Lees verder

Leon Lemmer: Jannie Marais, die Stellenbosse weldoener

As Suid-Afrika en die Universiteit Stellenbosch (US) voortgegaan het om wesenlik te wees wat dit was, sou vanjaar ‘n gloriejaar vir Johannes Henoch (Jannie) Marais (8.09.1850-30.05.1915) gewees het. ‘n Eeu na sy dood word Marais doelbewus misken deur die US, … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg

Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wanvoorstelling van die Slag van Andringastraat

Wim de Villiers en die transformerende Universiteit Stellenbosch (US) boer met halwe waarhede. Die US word deesdae amptelik gekarakteriseer as ‘n multikulturele, “diverse” inrigting wat ‘n diversiteit van idees toelaat. Dit word gekontrasteer met die US van weleer, wat as … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 1)

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wim de Villiers word in hierdie rubriek na sy eerste maand in die rektorstoel geëvalueer. Ek doen dit aan die hand van sy intreerede en maak gebruik van terugflitse waar nodig. Voordat hy in Stellenbosch … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans word 90 in ‘n krisisjaar


Dit is lekker om vandag Afrikaans se negentigste verjaardag as amptelike taal te vier. Dit sou egter ‘n fout wees om te dink ons kan op ons louere rus, want die jaar 2015 gaan in die annale … Lees verder

Verdere pogings om Afrikaans te ondermyn

Vier dekades lank, van 1948 tot 1989, het Suid-Afrika ‘n Afrikaanse, blanke, politieke bewind gehad. In sy laaste dekades was daardie regering toenemend verplig om teen die terreurbendes van “bevrydingsbewegings” op te tree. Die sukseskoers van die veiligheidsmagte (weermag en … Lees verder

Vier dekades lank, van 1948 tot 1989, het Suid-Afrika ‘n Afrikaanse, blanke, politieke bewind gehad. In sy laaste dekades was daardie regering toenemend verplig om teen die terreurbendes van “bevrydingsbewegings” op te tree. Die sukseskoers van die veiligheidsmagte (weermag en … Lees verder

Universiteit van Stellenbosch wys blanke rektor aan

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteroggend vir prof Wim de Villiers, Dekaan van die Universiteit van Kaapstad (UK) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe, as nuwe Rektor en Visekanselier van die US aangewys.

Dit is die eerste keer oor die … Lees verder

Onderhoud met Dan Roodt oor ‘Raiders of the lost Empire’

Praag het ‘n onderhoud met dr. Dan Roodt gevoer oor sy jongste eboek-essay van 27 000 woorde, Raiders of the lost Empire.

Praag: Vanwaar die titel en waarom dit in Engels skryf?

Dan Roodt: Die titel is ontleen aan … Lees verder