Branson stel sy ruimtetuig bekend

Virgin Galactic, ‘n afdeling van miljardêr Richard Branson se Virgin Atlantic Airways, hoop die gevleuelde SpaceShipTwo sal toeriste in die ruimte inskiet om gewigloosheid te kan ervaar binne twee tot drie jaar.

Branson het Maandag sy eerste kommersiële ruimtetuig vir … Lees verder