Dit borrel in ons Britse Bantoestan

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die moles wat Boer, Brit en Bantoe in Suid-Afrika maak, is vir Skoppensboer tragies. Veral as ons kyk na plaasmoorde, korrupsie, riool in die riviere en ultraviolet tolpunte wat saans op die snelweë … Lees verder

Pasop vir Amerikaanse destabilisering van Suid-Afrika!

Telkens as ek die hoofstroom- liberale webwerwe op my rekenaarskerm oopmaak, moet ek eers my lagbuie tot bedaring bring voor ek verder kan lees. Dieselfde koerante en joernaliste wat tot enkele maande gelede nog “ons wonderlike demokrasie” met “die beste … Lees verder

Die stryd om voortbestaan

Iewers het iemand gesê dat “intelligensie bloot die vermoë is om verbande tussen verskillende elemente raak te sien”. Dis hoe die wetenskap immers vordering gemaak het, deur ‘n verband tussen weerlig en elektrisiteit te eien, of tussen die feit dat … Lees verder

Jansen behoort hom in swart denke te verdiep

Prof. Jonathan Jansen se uitspraak dat die land op ‘n “rassevulkaan” sit, is juis in dié sin dat ras die grondslag van alle regeringsbeleid geword het. Ook Ferial Haffajee van City Press meen in Rapport: “Dit is ook vreemd dat … Lees verder

Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!

Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en … Lees verder

Van bobbejane en skape en die Vrystaatse middernagson

Die omvang van veediefstal in sekere dele van die land laat Herrie dink aan die boer wat moedeloos op sy stoep sit en ‘n stywe dop maak. Met dié trek daar ‘n trop bobbejane verby, die kieste bolgeprop van die … Lees verder

ANC se revolusie verloop volgens plan

‘n Mens kan nie anders as om ‘n bewondering vir die ANC en SAKP te hê om te sien hoe hul revolusie, wat jare lank in Moskou, Londen, Oos-Berlyn en ander stede beplan is, stap vir stap geïmplementeer word nie. … Lees verder

Die Kantonfederasie

Die verwoesting en verlies aan menselewens tydens die Tweede Wêreldoorlog het die internasionale gemeenskap gedwing om sekere maatreëls in te stel wat op alle lande van toepassing sal wees om ‘n herhaling van WO2 se menseslagtings te voorkom.

Die selfbeskikkingsbegrip … Lees verder

‘n Alternatiewe politieke stelsel vir multi-samelewings

Die doel van hierdie rubriek is om breë riglyne te ontwerp vir die bestuur van multi-samelewings.  Die artikel veronderstel dus dat die liberaal-demokratiese model vir multi-samelewings uitgedien is. Multi-samelewings verwys na samelewings wat gekenmerk word deur:

*    ‘n ontwikkelingsprobleem (ryk, … Lees verder