Wilhelm Jordaan projekteer witskuldsindroom op jong Afrikaners

‘n Rubriekskrywer van Beeld, Wilhelm Jordaan, projekteer die witskuldsindroom van sy eie geslag op jong Afrikaners wat heeltemal in ‘n ander wêreld grootword as dié waaraan ons op hul ouderdom gewoond was. Wat hy “negativisme” noem, verteenwoordig bloot hul … Lees verder

Onderweg na globale finansiële ineenstorting

Terwyl die media dikwels oor die politiek van die huidige globale finansiële krisis verslag doen, word daar min oor die besonderhede daarvan berig. Slegs enkele waagmoedige verslaggewers en TV-programme gaan dieper op al die implikasies van Amerika se skuld van … Lees verder

Herrie se kerrie: Oumagrootjie se móét troue

Met die kleinhuisie-moles in die Kaap kan Herrie nie verstaan hoekom die volkie saans vasgenael voor die TV sit en sepies kyk nie. Ja, sê Groot Herrie, die kleinhuisiemoles laat die k*k behoorlik spat … by wyse van spreke natuurlik.… Lees verder

Brief aan Tim du Plessis van Beeld

Hallo Tim

Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit.

Jy skryf: “Ons gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.” Dié rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas.

Vanoggend gaan koop … Lees verder