Trump behaal klinkende oorwinning in Nevada

Die Republikeinse aanspraakmaker op die Amerikaanse presidentskap, Donald Trump het loshande die Nevada-koukusse gewen.

Ted Cruz en Marco Rubio is neffens mekaar in die tweede plek, maar kon nie ‘n wenindruk maak op kiesers wat keelvol is vir die establishment … Lees verder

Amerikaanse benoemingstryd skop af

Die verkiesing van kandidate vir Amerika se presidentsverkiesing in November het in alle erns begin.

Iowa is die eerste staat om sy presidentskandidate te verkies.

Republikeine het Ted Cruz as hul kandidaat gekies, nadat daar vroeër ‘n driehoekige stryd tussen … Lees verder