Karel Combrinck: Afkophoenders

Dit is vandag, op enkele weke na, dertig jaar gelede dat P.W. Botha in Augustus 1985 sy beroemde of berugte « Rubicon »-toespraak voor die NP koukus in Durban gelewer het. Die toespraak is met skarrelende oorywer, ‘n mens kan … Lees verder

Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

‘n Land mét mense

Ongelooflike geskiedkundige tonnelvisie, noem Volksblad vanoggend ‘n siening dat mnr. F.W. de Klerk 20 jaar gelede die land se lot ondergeskik moes stel aan die regte van minderhede.

Die grondslagfase van Politieke Wetenskap en ander staatswetenskappe leer egter dat geen … Lees verder