Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk.

Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word.

Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het … Lees verder

Skokgranate en rubberkoeëls teen oproeriges by Kimberley

Die polisie in Kimberley moes Maandag skokgranate en rubberkoeëls gebruik op ‘n skare oproeriges van sowat 200 van die gemeenskap in Roodepan en Lerato Park uitmekaar te jaag.

Die oproermakers het die hoofingang na Roodepan met klippe, rommel en brandende … Lees verder

Jeugliga-kongres deur geweld gekenmerk

Die eerste dag van die KwaZulu-Natalase ANC-jeugliga in Port Shepstone is gekenmerk deur geweld, ontwrigtings en vertragings.

Die tweedaagse kongres was geskeduleer om gistermiddag om eenuur te begin, maar dit het eers vandag in die vroeë oggendure begin nadat ontevrede … Lees verder

Oproer saai oral chaos

‘n Vierde skool is by Khakhanwa in Malamulele in Limpopo aan die brand gesteek omdat hulle klasse voortgesit het.

Ouers het die skool probeer bewaak te midde van die laaste vier weke se oproer in die gebied.

Drie skole in … Lees verder

Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters

Die Gautengse polisie moes ‘n tierend swart skare met rubberkoeëls verwilder nadat hulle probeer het om ‘n stuk grond tussen Pretoria en Johannesburg te beset.

A.o. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het gesê ‘n groep van nagenoeg 100 mense het vroeër op … Lees verder

DA kla oor rubberkoeëls op oproerige kragdiewe

Thokoza in die sewentigerjare. Foto deur Raymond Preston
Thokoza in die sewentigerjare. Foto deur Raymond Preston

Polisieversterkings is na Thokoza aan die Oos-Rand gestuur nadat inwoners paaie met klippe en brandende voorwerpe versper het.

Die inwoners probeer om die Rooi Miere verhinder om die gebied in te gaan … Lees verder

Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem

bekkersdalSkoolkinders is glo Woensdag uit hul klaskamers gejaag en gedwing om by ’n oproer oor dienslewering in Bekkersdal, naby Westonaria, aan te sluit.

Konst. Thembi Masango, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het die polisiekantoor en die kliniek met klippe bestook.Lees verder

Cope-LP se vrou gearresteer

Lydia Mnguni, vrou van die Cope-LP Paul Mnguni, is op aanklag van openbare geweldpleging in hegtenis geneem kort nadat die polisie ’n skare van sowat 3 000 mense met rubberkoeëls uitmekaar gejaag het.

Nog 13 mense by ’n protesoptog in … Lees verder

Orange Farm in oproer

Orange Farm, die grootste en jongste plakkerskamp buite Johannesburg, is in oproer nadat inwoners die strate ingevaar het om te betoog teen swak dienslewering.

Die polisie het van rubberkoeëls gebruikgemaak om onlusmakers uitmekaar te jaag.

‘n Polisieman is in die … Lees verder

Polisie skiet op betogende studente

Die polisie het glo Woensdag met rubberkoeëls op ‘n groep studente losgetrek wat by die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie (MUT) in KwaZulu-Natal betoog het.

“Die studente het die polisie met klippe bestook. Daarna het die polisie met rubberkoeëls teruggeskiet,” het … Lees verder

Ses aangekeer na aanval op polisiestasie

Ses mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld nadat ‘n skare mense klippe na die Emawotipolisiestasie buite Durban gegooi het.

Sowat 500 mense het Sondag buite die polisiestasie betoog en aangedring daarop dat ‘n lid van die gemeenskap wat … Lees verder