Leon Lemmer: Ruan Kemp oor die rigting waarin die wind waai

Ruan Kemp het ‘n boek gepubliseer, Gedeeltelik bewolk: ‘n Lewensbeskrywing van ‘n mal man (Kaapstad: Tafelberg, 2019, 293p, R319.99; Amazon Kindle $26.45). Ek het die boek op Afrikaansdag teen 25% afslag, R239.99, bekom. Daar is gerugte van plagiaat. Dit lyk … Lees verder