Die oorweldigende getuienis van samespanning tussen die media, die universiteite en ‘n klein groepie ekstreemlinkse Afrikaners waar dit Afrikaanse kwessies raak, kan ‘n mens laat glo dat ons hele kultuur tans vanuit ‘n korrupte kantoortjie van die nasionale intelligensiediens bestuur … Lees verder
Etiket: RSG
Dan Roodt: Sondagaktueel 1
In hierdie potgooi van net oor ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die … Lees verder
Dan Roodt: Praat saam, Lynette Francis se marxistiese sekte
Soms gebeur dit dat ek soggens op die pad is en hoewel ek oor 32 gigagrepe se klassieke musiek op ‘n geheuestokkie in my motor beskik, skakel ek dikwels in op RSG. Dis seker die mees nasionale radiostasie in Suid-Afrika, … Lees verder
Video: RSG se omhelsing van die SAKP
Die openbare uitsaaier RSG (Radio Sonder Grense) begin al hoe meer om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vergoeilik en in sy luisteraars se kele af te druk.