Booswigte het op Bethal toegeslaan wat tot skietgevegte tussen hulle en die polisie gelei het.
Konst. Thomas Mogadime van die plaaslike polisiestasie het bevestig dat rowers weer eens die dorp geteister het.
Die Delicatessen in Chris Hanistraat is die week … Lees verder