Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank

Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op ‘n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers.

Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar.

Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook ‘n voormalige … Lees verder

Cilliers-plaasmoordenaar trek sy ANC-hempie aan

Die twee beskuldigdes van die Smithfield-plaasmoord, wat die mediese dokter, Bennie Cilliers vermoor het en sy vrou ernstig aangerand het, sal Woensdag hul lot hoor.

Die een beskuldigde het lewensgroot met sy ANC-hempie in die hof gestaan sodat daar geen … Lees verder

Rouxville-plaasmoord verdagtes voor

Die saak teen twee swart verdagtes wat ‘n algemene praktisyn en boer van Rouxville in die Vrystaat wreed vermoor en sy vrou ernstig aangerand het, verskyn na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Bloemfontein.

Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word … Lees verder

Vrou steeds kritiek na swart aanvallers boer skiet

Twee swartes sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die moord op ‘n boer van Rouxville, dr Bennie Cilliers.

Cilliers en sy vrou, Cecilia, is Donderdag aangeval op hul plaas buite Rouxville.

Cecilia verkeer steeds in … Lees verder

Brande teister Vrystaat

veldbrandBrandspanne het hul hande vol in die Vrystaat waar veldbrande woed. ‘n Sterk wind blaas die vlamme aan en die droë toestande vererger die situasie.

‘n Groot brand woed tussen Rosendal en Fouriesburg. Daar is ook brande op Rouxville, Zastron, … Lees verder