Moslemlande veroordeel Nederlandse rel met Turkye

Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel omdat ‘n Turkse minister gedeporteer is.

Die luidrugtige diplomatieke geskil tussen Nederland en Turkye hierdie naweek het aansienlike onrus veroorsaak.

Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel … Lees verder

Klopjag teen terroriste in Rotterdam lewer niks op

Niemand is in ’n vroeg­oggend klopjag in Rotterdam aangekeer nadat ’n gebou deur lede van die Nederlandse spesiale polisie deursoek is nie.

Die aanklaerskantoor het op Twitter gesê geen wapens of plofstof is gevind nie, het AFP berig.

Die klopjag … Lees verder