Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het.
Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen ‘n geraamde koste van tussen … Lees verder
Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het.
Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen ‘n geraamde koste van tussen … Lees verder
Suid-Afrika sal sy kernbouprogram, wat groot kapitaalbeleggings in kernkragsentrales beteken, met behulp van sy bestaande vermoëns uitbrei.
Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa), sê hulle is gereed om die nuwe kernbouprogram vir Suid-Afrika te steun.
Die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Energie … Lees verder
Die Russiese staatsenergiekorporasie Rosatom het ontken dat ‘n Suid-Afrikaanse tender in die geheim reeds aan hom toegeken is.
Rosatom se streeksvisepresident, Victor Polikarpof sê dit is net gerugte dat die kernkragtender aan Rusland gegee is.
Polikarpof neem aan ‘n energieberaad … Lees verder
‘n Span van 20 Russiese kernfisici het vandeesweek met 50 Suid-Afrikaanse amptenare in die Drakensberg vergader, volgens ‘n berig in die Johannesburgse dagblad Beeld. Die groepie vergader blykbaar by die Champagne Sports Resort, wat as ‘n “luukse oord” beskryf word.… Lees verder
Die departement van energie het Woensdag gesê geen bindende kernkragooreenkoms is in Wene met Rusland gesluit nie.
Hulle het egter bevestig dat die Russies-Suid-Afrikaanse verklaring die grondslag sal lê vir die bou van 8 kernkragstasies in Suid-Afrika wat 9 600 … Lees verder
Die regering probeer ‘n “misverstand” opklaar oor ‘n multi-miljard randse kernooreenkoms met Rusland, het RSG berig.
Die departement van energie sê nou die ooreenkoms met Rusland is deel van ‘n tenderproses wat ander mededingende lande insluit.
Amptenare sê die ooreenkoms … Lees verder
Suid-Afrika se tekort op sy lopende rekening maak beleggers bekommerd oor die invloei van buitelandse kapitaal.
China, Suid-Afrika se grootste handelsvennoot, se ekonomiese verlangsaming sal Suid-Afrika negatief beïnvloed, sê ekonomiese ontleders.
Die rand het sy laagste vlak in sewe maande … Lees verder