Bek-en-klouseer glo onder beheer in twee provinsies

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana sê bek-en-klouseer in Bambanani in KwaZulu-Natal, Mhinga in Limpopo en Marite in Mpumalanga is onder beheer, het RSG berig.

Hy het in Pretoria gesê dit volg na veldtogte in die gebiede om die siekte … Lees verder

Droogte gaan tekort aan rooivleis beteken

droogteVeeboere in groot dele van die land reeds gedwing het om “tot ’n derde” van hul veekuddes te slag weens droogte.

Dié uitdunning sal lei tot ’n ernstige tekort aan rooivleis, het Die Burger berig.

Die kwaai droogte wat veekuddes … Lees verder