Rooi Oktober is toe ‘n Bruinvis

Die herrie herinner aan die spanning uit die laaste jare van die Koue Oorlog, toe die Sweedse vloot gereeld jag gemaak het op verdagte duikbote in hul territoriale waters en kennelik het Swede vasgehaak op die tema.

Die afgelope drie … Lees verder

Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?

unionjack_naelsdeur JH du Toit

Hierdie vraag impliseer ‘n oorvereenvoudiging van die dilemma wat ek wil bespreek, omdat ons vir eers nie ten volle van die Rooitaal sal wegkom nie. Nietemin, glo ek dat die onderliggende logika wat my noop om … Lees verder

Die teenmiddel

rassisme_logodeur JH du Toit

Toevallig kyk ek vanaand die Hollywood-aksieprent World War Z. Dis tipiese breinlose Hollywood-vermaak, wat meestal op baie aksie, spesiale effekte en ‘n redelike spanningslyn vertrou om die kyker te boei. Dit gaan oor ‘n wêreldwye … Lees verder

Stop die rassis!

red_october_projdeur JH du Toit

Die afgelope Rooi Oktober-veldtog het op die oog af klein voorgekom (sowat 500 ondersteuners by die Pretoriase optog), maar dit moet nie onderskat word nie. Hoewel die opkoms sekerlik baie beter sou wees indien dit op … Lees verder

Rooi Oktober gee die olifant ‘n naam

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons Lees verder

Warm debat oor ‘Rooi Oktober’ op Al Jazeera- globale TV

the_streamGisteraand om 9.30 nm. SA tyd het ‘n vurige debat op Al Jazeera se sosialemediaprogram, The Stream, plaasgevind en is terselfdertyd op dié Katarrese TV-maatskappy se globale netwerk uitgesaai.

Die onderwerp was die Rooi Oktober-veldtog wat deur Sunette Bridges georganiseer … Lees verder

Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het … Lees verder

Wit Oktober

By die Rooi Oktober-betoging voor die Uniegebou
By die Rooi Oktober-betoging voor die Uniegebou

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die Rooi Oktober-veldtog, ‘n protesaksie van blankes teen die verval in Guptatopie en die diskriminasie wat ons ervaar, het heel … Lees verder

Pretoria in rooi getooi vir Rooi Oktober

Met ‘n goeie opkoms van ongeveer 500 mense, het die Rooi Oktober-betoging vanoggend in Pretoria en vele ander dorpe en stede in die land, maar ook in die buiteland, die land aan die gons gehad. Ná toesprake by die Pretoriase … Lees verder

Wêreldwye Rooi Oktober-protes Donderdag

Plekke ter wêreld waar protesaksies gehou gaan word
Plekke ter wêreld waar protesaksies gehou gaan word

Op 10 Oktober 2013 gaan Suid-Afrikaners regoor die land optogte en byeenkomste hou om ons misnoeë met die huidige situasie in Suid-Afrika aan die wêreld bekend te maak en dit duidelik te … Lees verder

Blade Nzimande loods SAKP se ‘Rooi Oktober’-veldtog

sacpDie hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande het ‘n beroep op die finansiële sektor gedoen om weg te beweeg van die finansiering van verbruik en te fokus op beleggingsfinansiering om sodoende ‘n produktiewe ekonomiese te ondersteun. Hy het op die … Lees verder