Bruce Fordyce aangeval terwyl hy op straat draf

Die Suid-Afrikaanse langafstandatleet en herhaalde Comrades-wenner, Brucy Fordyce, is op straat in Johanensburg aangeval en beroof terwyl hy vanoggend besig was om te oefen.

Volgens ‘n vriend, mnr. Ray de Vries, is Fordyce, aangeval en van sy hardloopskoene en horlosie … Lees verder

Pa se waarskuwingskote red jong meisie van swart aanvallers

‘n Jong sekretaresse van Heilbron in die Vrystaat is dankbaar sy leef nadat gewapende swart aanvallers haar verlede Dinsdag oorrompel en beroof het.

Tammie Watson sê dit was ‘n nagmerrie-ervaring. Sy het omstreeks 19:15 by die huis aangekom. ‘n Gewapende … Lees verder

‘Swartes steel alles’

‘n Duitse wêreldreisiger het gesorg vir ‘n herrie toe sy as gas van die Duitse uitsender ZDF, besluit het om haar ervaringe van swart mense in Suid-Afrika in ‘n bietjie meer besonderhede te beskryf.

Heidi Hetzer (79) het al die … Lees verder

Is R20 miljoen of R200 miljoen by die lughawe gesteel?

Dinsdag het gewapende mans geklee as polisiebeamptes meer as R20 miljoen in buitelandse valuta van die vraggebied gesteel. Sommige berigte sê dit is R200 miljoen. Teenstrydige berigte bestaan oor hoeveel geld presies geroof is en bewerings is nog onbevestig.

Die … Lees verder

Geheimsinnige roof by OR Tambo waar miljoene verdwyn

Die Valke, die polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika probeer glo om meer inligting te kry oor ‘n gewapende roof by die OR Tambo-lughawe.

Die rooftog was omstreeks kwart voor agt gisteraand. ‘n Bedrag wat enigiets tussen 20 en 40 … Lees verder

Huisaanval in Pretoria eis die lewe van pa

‘n Man wat sy gesin teen swart aanvallers wou beskerm, is Donderdagaand voor sy gesin doodgeskiet.

Die 47-jarige is in Pretoria-oos noodlottig gewond nadat vier swartes die huis binnegedring het en die oorledene se vrou in die sitkamer oorweldig het.… Lees verder

Drie skole in PE in een week besteel

Drie skole in Port Elizabeth is dié week besteel. Kontant en ander duur bates is weggedra.

‘n Woordvoerder van die Oos-Kaapse polisie het Donderdag bevestig dat daar Woensdagaand ‘n inbraak by ‘n laerskool in Humewood was waar ‘n aansienlike bedrag … Lees verder

Swaar gewapende vulstasie-rowers gesoek

Die polisie op Parys soek na vyf swart swaar gewapende verdagtes wat vermoedelik hierdie week by twee vulstasies op die N1-snelweg buite die dorp toegeslaan het.

Polisiewoordvoerder Sinah Mpakane sê twee van die mans, altwee met vuurwapens, het vermoedelik Vrydag … Lees verder

Wit pa in sy huis doodgeskiet

‘n Wit pa van Durban, Gary Mackay (foto), is dood toe hy probeer het om sy vrou en twee kinders by hul huis Duncanweg, Westville, Saterdag teen swart aanvallers te beskerm.

Drie swart indringers het hom in sy maag geskiet, … Lees verder

Geweldmisdaad het waarskynlik weer toegeneem

Daar is min hoop dat misdaad afgeneem het tot in Maart vanjaar, want verlede jaar het sestien van die 26 misdaadkategorieë stygings getoon. Dit sluit moord, kaping en huisroof in.

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko maak vandag die jongste … Lees verder

Honde-eienaars gewaarsku oor vergiftiging

Die polisie in die Vrystaat en die Dierebeskermingsvereniging (DBV) doen ‘n beroep op honde-eienaars om voorvalle aan te meld waarin honde deur booswigte vergiftig word om makliker toegang tot eiendomme te verkry.

Dit kom nadat voorvalle van vergiftiging sedert die … Lees verder

Niemand nog in hegtenis geneem na moord op haarkapper nie

Die polisie in die Vrystaat het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n haarkapper van Riebeeckstad in Welkom nie.

Die liggaam van die 53-jarige André Gebhardt is ontdek op die vloer in sy huis.

Hy … Lees verder

Bekende van Karasburg oorlede na huisaanval

‘n Bekende en geliefde inwoner van Karasburg, in die suide van Namibië, is in hospitaal in Suid-Afrika oorlede aan beserings wat hy gedurende ‘n gewapende roof opgedoen het.

Die 63-jarige mnr. Tillian Walters is op Afrikadag, 25 Mei deser, deur … Lees verder

Warden-plaasaanval-verdagtes voor

Vier verdagtes wat verlede Maandag op Villiers in hegtenis geneem is kort nadat hulle glo betrokke was by ‘n rooftog op ‘n plaas by Warden in die Vrystaat, sal na verwagting die week om regshulp in die landdroshof op Warden … Lees verder