Lyk langs elektriese substasie gevind

cableDie lyk van ‘n man is by ʼn elektriese substasie naby ‘n treinspoor tussen Roodepan en Barkly-Wes in die Noord-Kaap gevind.

Die man is vermoedelik deur ‘n transformator doodgeskok, het die polisie gesê.

‘n Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê ʼn treindrywer … Lees verder