Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder

Kaapse Persklub kanselleer Steve-uitnodiging ná linkse geweldsdreigement

Die sanger Steve Hofmeyr is deur die Kaapse Persklub uitgenooi om oor spraakvryheid te kom praat, maar ná geweldsdreigemente uit linkse geledere is die uitnodiging teruggetrek. In ‘n epos wat in PRAAG se besit is, spreek mnr. Donwald Pressly sy … Lees verder

Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is

‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring.

Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van … Lees verder

Mbeki glo deur Kasrils en Britse spioene gesteun

Die Thabo Mbeki-bewind het doodluiters die Nasionale Vervolgingsgesag as ‘n politieke instrument teen Jacob Zuma gebruik, het Willie Hofmeyr in reaksie gesê op die DA se hersieningsaansoek om korrupsieklagtes teen die huidige president te bring.

In sy verklaring het Hofmeyr, … Lees verder

Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?

Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder

MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is

Dr. Chris de Kock, voormalige hoof van die polisie se misdaadinligting­analisesentrum (Mias), het Maandag voor die Menseregtekommissie (MRK) in Johannesburg getuig dat roof die motief vir plaasaanvalle is.

De Kock is tans ‘n “onafhanklike misdaadkonsultant” wat geroep is om te … Lees verder

Kasrils: Vrae oor wapenomkoopgeld bly talm

Ronnie Kasrils
Ronnie Kasrils

Die voormalige minister van Intelligensie, Ronnie Kasrils, het bewerings van korrupsie en onreëlmatighede tydens die multimiljard rand se wapentransaksie ontken.

Kasrils het vroeër sy getuienis en kruisondervraging by die Kommissie van Ondersoek na die Wapentransaksie in Pretoria afgesluit.… Lees verder

Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

Helen ZilleNa die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien.

Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer … Lees verder

Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog

IVP-leier Buthelezi
IVP-leier Buthelezi

Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel.

Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem.

Buthelezi het … Lees verder

Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe

Nosiviwe prys Hani
Nosiviwe prys Hani

Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys.

Dié twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde … Lees verder

Ronnie Kasrils weet nie of hy ANC moet stem nie

Ronnie en sy Moslemvrou
Ronnie en sy Moslemvrou op hul troudag

Die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils weet nog nie of hy onomwonde sy stem vir die ANC gaan uitbring nie.

“Ek was ‘n persoon wat so betrokke was by die mobilisering vir … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Wapenskandaal-ondersoek open

Patricia de Lille
Patricia de Lille

Die langverwagte Kommissie van Ondersoek na strategiese verdedigingsaankope begin vandag in Pretoria met sy openbare sittings.

President Jacob Zuma het in 2011 die kommissie aangestel ná oproepe deur opposisiepartye dat bewerings van bedrog en korrupsie ondersoek word.… Lees verder

Joe Slovo se revolusie in 6 bedrywe

Die afgelope tyd is dit asof die werklikheid stadig besig is om by Afrikaners in te sink. Selfs in die Nasperskoerante is daar deesdae min van die blinde lofsange aan ons “wonderlike grondwet” wat so tien, vyftien jaar gelede algemeen … Lees verder