ANC gaan onteiening versnel, ook van stedelike eiendomme

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het gister by sy grondberaad gesê dat daar nie gewag moet word om die grondwet te verander nie, maar onmiddellik met onteiening sonder vergoeding voortgegaan moet word. Ronald Lamola (sien video hier onder) het … Lees verder

Oud-Jeugliga-adjunk slaan vuis oor posisie

Lamola
Lamola

‘n Voormalige ampsdraer van die ANC-jeugliga, Ronald Lamola, het glo die naweek handgemeen geraak, het The Star Dinsdag berig.

Lamola het in Julius Malema se ampstermyn as die organisasie se adjunkpresident gedien.

Die vuisslanery het begin toe die adjunkvoorsitter … Lees verder