Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder

Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG

PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong … Lees verder