‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’

​’n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo gesê het Adolf Hitler, Nazi-leier, het “dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie”.

Hy het voorheen appèl aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor.

Gilles Bourdouleix (54), burgemeester … Lees verder

Regse word streekspresident in Slowakye

In ‘n verrassende wending gister (Saterdag), is ‘n regse politikus tot president van een van Slowakye se selfregerende streke verkies, het verkiesingsbeammptes gesê.

Marian Kotleba, wat vir sy agitasie teen die Roma-minderheid bekend is, asook vir sy verskyning in uniforms … Lees verder

Itali? stem vir streng anti-immigasiewette

Streng nuwe maatreëls om onwettige immigrante uit Italië te hou is Donderdag in Italië bekragtig nadat die Senaat 'n omstrede wet ingestem het. Die Katolieke kerk en die linkse opposisie was teen die wetgewing gekant.

Die wet maak van onwettige

Lees verder