Dan Roodt: 2 Februarie, ‘n swart dag in ons geskiedenis

Dertig jaar gelede het FW de Klerk kastig “op eie houtjie” in ‘n Damaskusoomblik besluit om die verbod op die ANC en die SAKP op te hef, Mandela en ander politieke gevangenes (eintlik terroriste) vry te laat en sy rampspoedige … Lees verder

Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word

Amy Biehl (1967-1993) was ‘n Amerikaanse anti-apartheidsaktivis en ‘n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Op 25 Augustus 1993 het sy ‘n aantal van haar mede-UWK-studente in haar motor na hulle tuiste in Gugulethu geneem. Omdat sy die enigste blanke … Lees verder

Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

‘n Paar jaar gelede het ek ‘n stuk geskryf oor Julius Malema nadat hy uit die ANC geskors is, en Zuma se “Skaduweehandlangers” ‘n klomp (sommige ongeldige) sake teen hom oopgemaak het in ‘n poging om hom te diskrediteer. Baie … Lees verder

SA verskaf steeds krag op skuld aan bankrot Zimbabwe

Terwyl Eskom sukkel om Suid-Afrika se ligte aan te hou, verskaf die openbare maatskappy steeds elektrisiteit op skuld aan Zimbabwe. Tans skuld ons noordelike buurland met sy ekstremistiese antiblanke regering Eskom R250 miljoen, sonder enige teken dat dit betaal gaan … Lees verder

Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Die McKinnons het vir sestien jaar lank die ergste van Zimbabwe se grondbesettings verduur. Op hul plaas naby Harare, moes hulle ontvoering, marteling, tronkstraf, uitsettingspogings en valse kriminele aanklagte trotseer.

Dit het alles tot ‘n einde gekom toe swartes hul … Lees verder

Zim stel nuwe verbod op betogings in

Die Zimbabwiese polisie het ’n nuwe verbod op betogings in die hoofstad, Harare, ingestel, het die staatsmedia berig.

Die aankondiging is gedoen net ure nadat ’n koalisie van opposisiepartye aangekondig het dat hulle Saterdag massabetogings landwyd sal hou, het AFP … Lees verder

Mugabe se einde: Etniese konflik wat oorspoel na SA

Vrees vir die Zimbabwiese president Robert Mugabe is besig om te verdamp nadat sy mees lojale ondersteuners, die veterane van die terreuroorlog, besluit het om hul steun te onttrek van sy party, die Zanu-PF.

‘n Groeiende aantal oorlogsveterane eis dat … Lees verder

Zimbabwe sukkel steeds met staatsdiensbetalings

Die Zimbabwiese regering sukkel steeds om sy horde staatsamptenare te betaal. Tagtig persent van staatsuitgawes bestaan uit salarisse wat maandeliks ‘n allamintige $260 miljoen opslurp. Ná jare van “bevryding” is Zimbabwe se ekonomie nie veel groter as ‘n middelgrootte SA … Lees verder

Zimbabwe gaan weer staak

Nog ‘n Zimbabwiese geestelike het hom by die geledere aangesluit van diegene wat standpunt teen president Robert Mugabe se bewind inneem vanweë die verslegtende ekonomiese toestand.

In ‘n gelade preek Sondag wat agterna viraal versprei het, het Emmanuel Makandiwa, die … Lees verder

Britte tjoepstil terwyl hul maaksel Mugabe Zim verder onderploeg

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het wit sanksies die skuld gegee vir die huidige tekorte in sy land, terwyl Brittanje hul maaksel botweg ignoreer.

Die tekort aan geld om staatsamptenare se salarisse te betaal is weens wit lande se onwilligheid … Lees verder

Dan Roodt: Kan ‘n Trump-presidentskap die ANC tot ‘n val bring?

Kan Donald Trump die volgende Amerikaanse president word? En watter gevolge sou dit vir Suid-Afrika inhou? Ons weet dat Jan Smuts gesê het dat ons land se toekoms “altyd in die buiteland bepaal sal word” en gedagtig aan FW de … Lees verder