Verslag beveel aan dat McBride geskors word

Die minister van polisie, Nathi Nhleko sê ‘n verslag het aanbeveel dat Robert McBride geskors word uit sy amp omdat hy meegewerk het om sewe Zimbabwiërs in 2010 uit die land te sit.

Nhleko het die Parlement se portefeuljekomitee oor … Lees verder

McBride geskors na Valkebaas vrygespreek word

Vogens die polisie het die hoof van die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat, Robert McBride glo ingemeng met die ondersoek na die hoof van die Valke.

Valkebaas Anwar Dramat is glo na die inmengery vrygespreek. Die minister van polisie, Nathi Nhleko het McBride … Lees verder

Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride

Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom.

Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae.

Wetgewing vereis … Lees verder

Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding

kaapnigerieTwee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê.

Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 … Lees verder

McBride is Opod se nuwe hoof

McBride
McBride

Die uiters omstrede voormalige bomplanter Robert McBride is as die nuwe hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) aangestel.

Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê McBride sal eerskomende Maandag in sy nuwe pos instap.

McBride was destyds … Lees verder

McBride kry verdere hupstoot vir Opod-toppos

McBride
McBride

Die benoeming van Robert McBride as hoof van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat is deur die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Veiligheid en Grondwetlike Ontwikkeling die benoeming ondersteun.

Sy welbekende daad was om bomme by die … Lees verder

Die akademiese skollie Pierre de Vos

roodt_dan_wikideur Dan Roodt


Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. … Lees verder

Portefeuljekomitee keur Robert McBride se Opod-hoofskap goed

Robert McBride
Robert McBride

Die Parlement se portefeuljekomitee oor polisie het die aanstelling van Robert McBride as hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), goedgekeur.

Die voorsitter van die komitee, Annelize van Wyk, sê die nominasie sal nou na die Nasionale Vergadering verwys … Lees verder

Stellenbosch en ander Wes-Kaapse name verander

Mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaapse provinsie, het ‘n hele reeks naamsveranderings in dié provinsie aangekondig. Dít volg ná die suksesvolle transformasie van skool- en straatname wat die party reeds in Midvaal uitgevoer het.

“As ek om my kyk, … Lees verder

Robert McBride, die ware Nuwe Suid-Afrikaanse Man

Almal weet natuurlik dat daar nooit so 'n man was nie. Die menslike geaardheid is juis nié altruïsties nie. Selfs binne die dwangbuis van die Sowjetkommunisme, was dit steeds elke man vir homself. Korrupsie, baantjies vir boeties en magsmisbruik was … Lees verder
Almal weet natuurlik dat daar nooit so 'n man was nie. Die menslike geaardheid is juis nié altruïsties nie. Selfs binne die dwangbuis van die Sowjetkommunisme, was dit steeds elke man vir homself. Korrupsie, baantjies vir boeties en magsmisbruik was … Lees verder