Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder

Leon Lemmer: Neville Alexander: Groot in ‘n era oorheers deur klein mensies

In ‘n normale, ontwikkelde, beskaafde samelewing is daar die vermoë om tussen goed en kwaad te onderskei. Misdaad is sekerlik een van die dinge wat met afkeer bejeën behoort te word; des te meer as ‘n land in sy geheel … Lees verder

Leon Lemmer: Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument by ‘n nuwe laagtepunt

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het ‘n nuwe laagtepunt bereik. Ter viering van die Taalmonument se 40ste bestaansjaar gaan ‘n prestigetoekenning die eerste keer op 10 Oktober gedoen word. Sedert bv 1875, die stigtingsjaar van die … Lees verder

Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke

Aanhangers van Mandela het dié week ‘n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het.

Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin … Lees verder

‘Replika’ van Mandela-tronksel ‘n klaaglike foefie

Robbeneiland trek nie meer besoekers wat oud-terroris Nelson Mandela se tronksel wil sien nie.

Met die afname in belangstelling, het Denis Goldberg besluit om die foefie na die vasteland te bring om skoolkinders te indoktrineer. Goldberg was een van die … Lees verder

Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het

jujulegoPres. Jacob Zuma het die afgelope naweek in die Oos-Kaap ’n dwarsklap na die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gemik.

“Sommige sê hulle veg vir ekonomiese vryheid. Wie onderdruk hulle ekonomies? Van wie soek hulle ekonomiese vryheid?” het Zuma volgens DispatchOnline gesê.… Lees verder

Tutu, Kathrada loods veldtog om Palestynse politieke gevangene te bevry

Marwan Barghouthi
Marwan Barghouthi

Ahmed Kathrada, een van die veterane van die stryd teen apartheid en ’n medegevangene van oudpres. Nelson Mandela, het Sondag op Robbeneiland ’n verklaring onderteken wat pleit dat ’n prominente Palestynse politieke gevangene vrygelaat word.

Dit was tydens … Lees verder

Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder

Jacob Zuma en Macky Sall van Senegal. Foto: die presidensie
Jacob Zuma en Macky Sall van Senegal. Foto: die presidensie

Ná sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word.

Veral Gorée-eiland, waar die uitgeweke ANC met ‘n … Lees verder