Die stereotipe dat Japannese baie skoon mense is, is gestand gedoen deur ‘n wêreldwye opname oor hotelkamers in groot stede. Tokio het die hoogste punt behaal met 8,93/10.
Ander stede wat hoë punte behaal het op die webblad hotel.info, is … Lees verder